https://babenkrab.co.za/wp-content/uploads/2020/04/Video_20200424171740699_by_Videomaker.mp4
Liewe ouers Ons is in ‘n tyd waar baie dinge onseker is en dit wat wás, is definitief nie wat tans ìs nie. Dit is egter ‘n tyd waar ons die geleentheid kry om te stop, te kyk en na te dink oor wat werklik van waarde is. Ons is ‘n geleentheid gegee om werklik kwaliteittyd saam met
COVID-19 het oornag ons hele wyse van doen kom bevraagteken. Skielik kyk ons anders na die wêreld om ons. Die sluiting van alle skole vir ‘n paar weke, plaas geweldige druk op ouers en gesinne en ons moet skarrel om planne te maak. In die middel van hierdie chaos kry ek tog so ‘n warm gevoel
More almal! Soos Donderdag-aand bespreek, hiermee ‘n opsomming oor ons bespreking en inligting oor punte waarna opgelet word wanneer julle navorsing doen met betrekking tot Graad R: Dit is belangrik om deeglik navorsing te doen wanneer jy besluit waar en wanneer jy jou kleuter vir Graad R moet inskryf. Sedert 2012 moet kleuters, wie die
In the old days, children were seen and not heard. Dad or mom spoke once and children were obedient. It is also true that in the “old days” most mothers were either housewives or only worked half-day. Daddy worked full-time but was still home before dark. In today’s time, the dynamics of our families are
What does Our Children’s Behaviour say about how we discipline them?Read More »
Die oorgang van informele leer na meer formele leer verg nogal heelwat aanpassings. Ek het dit gesien met die Graad 1 leerlinge wat onder my toesig is. Indien mens kennis dra van die verskillende leerstyle en dit inpas en toepas, is die helfte van jou probleme al opgelos en kan waardevolle hulp verleen word wanneer
Een van die belangrikste aspekte van kinders se lewe is sekerlik hulle emosies. Om liefde te ervaar, om te behoort en om waardevol te voel is deel van hulle menswees. Sonder liefde voel hulle gou bang en tree dan aggressief op. As hulle nie behoort nie voel hulle onveilig en arrogant en as hulle nie
News originally posted : 2018-02-20. Kinders benodig ook Staatsrede, Suid-Afrika se nuwe fokus na verlede week se politieke omwenteling en die Staatsrede moet ook deurgedra word na kinders. Volgens Hanlea van Schalkwyk, hoof van Babbel en Krabbel Kleuterskool en Ebenezer Leersentrum, moet die fokus van ouers verskuif na dit wat werklik goed en belangrik is
Recent Comments