Extra-mural Activities

 

Babbel & Krabbel help nie net met die emosionele, kognitiewe en fisiese ontwikkeling van elke kleuter nie maar ons fasiliteer ook nie-kurrikulere aktiwiteite om sodoende kleuters die geleentheid te geen om hulle groot en klein motoriese spiere vaardighede verder te ontwikkel.  

 

Hierdie aktiwiteite is addisioneel tot ons diens maar vorm nie deel van ons dagprogram nie.  Meer detail rakende hierdie aktiwiteite kan by die betrokke kontakpersone verkry word.

 

Babbel & Krabbel does not only help with the emotionalcognitive and physical development of each childbut we also facilitate noncurricular activities to ensure children have the opportunity to further the development of their gross and fine motor skills. 

 

These activities are in addition to our service but do not form part of our daily programMore detail on these activities can be obtained from the contact persons.

Schedule and Contact Details