More almal! Soos Donderdag-aand bespreek, hiermee ‘n opsomming oor ons bespreking en inligting oor punte waarna opgelet word wanneer julle navorsing doen met betrekking tot Graad R: Dit is belangrik om deeglik navorsing te doen wanneer jy besluit waar en wanneer jy jou kleuter vir Graad R moet inskryf. Sedert 2012 moet kleuters, wie die […]
Category: Education
Die oorgang van informele leer na meer formele leer verg nogal heelwat aanpassings. Ek het dit gesien met die Graad 1 leerlinge wat onder my toesig is. Indien mens kennis dra van die verskillende leerstyle en dit inpas en toepas, is die helfte van jou probleme al opgelos en kan waardevolle hulp verleen word wanneer
Recent Comments