Beskikbaar by
Babbel & Krabbel

Dit is vir Babbel & Krabbel n voorreg om in-en uit stappies te fasiliteer. Kinders word blootgestel aan die nodige elemente om hul algemene kennis en persepsie te verbreed.

We maintain good relationships with our procured nurse, dentist and hairdresser. Their frequent visits allow parents the ease of knowing the kids are taken care of in this aspect. Arrangements are to be made directly with service providers. Contact details are available at the office. 

Die meeste van die buitemuurse aktiwiteite word op die Babbel & Krabbel perseel aangebied. Reëlings en betalings word direk met diensteverskaffers getref. Besoek asseblief die ‘Extra-mural’ blad vir meer inligting. 

At Babbel & Krabbel we don’t compromise on security. CCTV is active throughout the school with fully functional biometric units at every entryway.

Gesonde Etes

Vars Voorberei

Ons ten volle toegeruste kombuis lewer daaglikse smaaklike  vars voorbereide etes.

Gebalanseerde Dieët

Die dieët wat gevolg word is aangepas vir groeiende babas / kleuters en voldoen aan die vereistes van die Wereld Gesondheids Organisasie.